Jaarboeke

Metodiek van Afrikatale 400


 
Modulekode VAT 400
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Slegs studente wat gegradueer het met ‘n Afrikataal op derdejaarsvlak mag vir die keusemodule inskryf. Die fasilitering van leer van ‘n Afrikataal fokus op ‘n kommunikatiewe benadering. Leerders moet die taal leer praat, luister na die taal, lees en blootgestel word aan die kultuur van die sprekers van die spesifieke taal. Die fokus is hier op die ontwerp, implementering, bestuur en assessering van leertake in die spesialiseringsveld met ‘n kruiskurrikulêre geïntegreerde benadering. Hoe om die leer van ‘n taal te verseker en hoe om die wêreld deur middel van ‘n taal te verken. Die studie integreer die dissiplinêre beginsel van inhoudkennis, metodologie en relevante opvoedkundige teorie.
Modulekrediete 24.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences